Looking For: Maria Delaport
Posted by:
Leon van Staden
Date posted: May 28, 2020
Community: Laerskool Danville
Hallo julle, Ek was nie in Laerskool nie maar het in Schmidt straat gebly. Ek het van 'n meisie gehou wat in Lategan straat gebly het. Wonder net wat het van al die mense geword wat daar gebly het - en Maria Delport? ek dink die naam is reg
Verskoon die taal as dit snaaks klink - ek bly al meer as 20 jaar oorsee :-)
Groete
Leon