Looking For: Rina Riekert & Geraldine Engels
Posted by:
Anita Le Roux
Date posted: June 29, 2009
Ek is op soek na die twee stout goed wat saam met my Matriek geskryf het in Windhoel Hoƫrskool, 1985. Hulle is heel moontlik getroud met ander vanne. Geraldine was my koshuismaat. Kontak my asb. as enige een van julle twee hierdie lees. Ek mis julle so.