Looking For: Pieter Gabriel van Zyl
Posted by:
Annatjie Kok
Date posted: May 31, 2009
Piet is 'n neef van my Pa (Pieter Gabriel Mulder). Hy het met sy gesin, Santie en twee dogters, geimmigreer New Zeeland toe en later na Australia. Is iewers in die Perth of Brisbane area. Sou graag wou kontak maak.