Looking For: Louwene Kok
Posted by:
Karin Van Der Merwe
Date posted: April 28, 2009
Louwene Kok was my kamermaat in die koshuis op Technikon Pretoria vanaf 1987 - 1990. Ek glo sy is al getroud, maar weet nie wat haar getroude van is nie. Louwene as jy dalk hierdie boodskap kry, kontak my asb op facebook.
Groete
Karin van der Merwe (Gouws)