Author
Looking For Post
Looking For: Franciska (Nienie) Jooste

Posted by: Liza Vorster
Date posted: March 16, 2009


Sy het saam met my Au-Pair in Holland vanaf Des 1999 tot einde 2000. Sy het 2 broers & hul het grootgeword op 'n plaas buite Klerksdorp. Laas wat ek van haar gehoor het, was sy nog in Holland & het as Au-pair uitgehelp by een van Martine se vriende. Daarna sou sy glo saam met 'n ou in London gaan werk het. Sy het my eendag op my selfoon gebel in 2004, maar het sein verloor. Ek't kontaknommer probeer bel waarvandaan sy gebel het, maar dit was buite werking. Ons het sedertdien nie weer kontak gehad nie.
Login to Reply
 
 
 
Business Directory Listing
 
 
 
The South African Dating site!
Looking for:

men women
Between: and

From: