Author
Looking For Post
Looking For: Janetta (néé) Delport

Posted by: Yvonne Smith
Date posted: March 12, 2009
Community: Hoërskool Langenhoven

Was saam met my op skool te Langenhoven Hoërskool, Pta. Haar pa was in die Gevangenisdiens en hulle het op die Pta gevangenisterrein gebly. Hulle het later Baberton toe getrek waar sy dan ook getroud is. Ek het haar ma en pa 'n ruk gelede in die Kollonade winkelsentrum gesien en neem aan hul is terug in Pta.
Ek sal graag met Janette wil kontak maak. Haar broer se naam is Pieter.
Login to Reply
 
 
 
Business Directory Listing
 
 
 
The South African Dating site!
Looking for:

men women
Between: and

From: