Author
Looking For Post
Looking For: Izak (Sakkie) Filmalter

Posted by: Fanie Crause
Date posted: March 10, 2009
Location: Boksburg, ZA

Ek sou graag wou weet of iemand weet waar Sakkie hom bevind. Ons was saam op mariepskop radar stasie, het saam by plessey sa in pietersburg gewerk en het later mekaar in boksburg raakgeloop.
Ek het toe verhuis na kimberley en nooit weer iets gehoor van sakkie nie. Kan enige iemand help.
Login to Reply
 
 
 
Business Directory Listing
 
 
 
The South African Dating site!
Looking for:

men women
Between: and

From: