Author
Looking For Post
Looking For: Elmarie Visser, Lize Botes, Santie Dreyer, Wilna de Bruyn en Lizette Alhers

Posted by: Ingrid Beyer
Date posted: March 9, 2009


Ek is opsoek na my skool vriendinne. Ons was saam op Laerskool Birchleigh vanaf 1978-1984.

Elmarie was saam met my op Hoerskool Birchleigh.

Ongelukkig weet ek nie wat almal se getroude vanne nou is nie. Ek woon tans in die VSA.
Login to Reply
 
 
 
Business Directory Listing
 
 
 
The South African Dating site!
Looking for:

men women
Between: and

From: