Author
Looking For Post
Looking For: Wessel Els

Posted by: Ansie Le Roux
Date posted: February 27, 2009
Location: Pretoria, ZA

Hy was saam met my man Frans Le Roux in die Army gewees. Hulle het byname vir mekaar gehad nl. Maru en Brazil. Hy was woonagtig in Pretoria-Noord of daar rond. Hy was ook werksaam by Nissan S.A. As iemand hom ken of weet waar hy hom bevind kontak my asb. via S.S Reunited.
Dankie
Ansie
Login to Reply
 
 
 
Business Directory Listing
 
 
 
The South African Dating site!
Looking for:

men women
Between: and

From: