Author
Looking For Post
Looking For: REGINA VAN WINKEL (NEE JOSEPH)

Posted by: Ann Shand
Date posted: February 16, 2009


Ek het laas kontak gehad met my kleinsus Regina Geraldine van Winkel so 11 jaar terug. Sy is/was getroud met Victor van Winkel wat iewers in Elandsfontein op die myne gewerk het. Sy het twee dogtertjies gehad laas toe ek haar gesien het.
Ek woon nou in Engeland en wil graag weer in kontak met haar kom. Kan enige iemand dalk help!!!
Login to Reply
 
 
 
Business Directory Listing
 
 
 
The South African Dating site!
Looking for:

men women
Between: and

From: