Author
Looking For Post
Looking For: Tillie Mocke

Posted by: Lenie Botha
Date posted: February 14, 2009
Location: Gold Coast, AU

Ek is opsoek na my dierbare vriendin Tille
Mocke wat net skielik uit lewe verdwyn het
in 2001. Enige iemand wat weet waar sy is
asb laat weet. Ons is vriendinne al van 1972. Sy het n seun met die naam van Hein.
Die laaste wat ek weet het sy in Umslanga
Rocks gebly en haar seun in Vereeniging.
Login to Reply
 
 
 
Business Directory Listing
 
 
 
The South African Dating site!
Looking for:

men women
Between: and

From: