Description:
Alle oud studente van Elandspoort. Word nou lid. Indien jy van iemand weet wat nog nie lid is nie, beveel dit aan en nooi hulle uit om deel te wees. Dit is waar ons wortels is en waar ons vandaan kom. Soek in die verlede MAAR werk vir die toekoms.