Looking For Post
Looking For: mignonne van rensburg

Posted by: Nellie Pretorius
Date posted: June 17, 2009


Ek is op soek na Mignonne van Rensburg. Ons was saam op tukkies vanaf 1997. Sy was laas in pta. Haar vader was n professor by tukkies se BMW. Haar broer is Jean van Rensburg en speel tennis. Ek sal graag wil hoor hoe dit met haar gaan
Login to Reply
 
 
 
Business Directory Listing
 
 
 
The South African Dating site!
Looking for:

men women
Between: and

From: