Author
Looking For Post
Looking For: Susan Green

Posted by: Andre Swart
Date posted: May 2, 2009


Ek is op soek na Susan Green. Weet nie wat haar getroude van is nie. Sy was in Verwoerdburg Hoerskool en het +/- 1979 gematrikuleer. Sy het twee broers, Egbert & Koos en haar pa was die stasiemeester by die destydse Lyttelton stasie.

As enige iemand my kan help sal ek dit baie waardeer.
Login to Reply
 
 
 
Business Directory Listing
 
 
 
The South African Dating site!
Looking for:

men women
Between: and

From: