More news on 61 Mech reunion

Category: Reunion


Date/Time of event: 31 December 2008 at 1:00 am until 14 January 2009 at 1:00 am


Posted by: Riana Van Der Westhuizen


Date posted: 2 November 2007


61 Mechanised Battalion Group

Ek moet byvoeg dat daar tans met die milit?re owerhede onderhandel word oor hul toestemming en samewerking, want dit is vir die komitee van uiterse belang dat die reunie eerder moet verening as wat dit sal verdeel. Die eenheid het 'n formidabele rol in die land se milit?re geskiedenis gespeel en gevolglik moet aksies rondom die eenheid met sorg en verantwoordelikheid hanteer word. Ons amptelike website is in ontwerpfase en sodra dit funksioneer, word lede versoek om daarop te registreer, fotos's en stories te plaas. Meer informasie volg later. Ek is nie geregistreer nie, so kan nie antwoord op enige mails hier nie, gebruik asseblief my persoonlike mail en ek sal alle mails beantwoord.



 
Confirmed Guests
Leave a Comment
Please fill your comments below

characters left 2000
Comments



Loading...



Your RSVP
Attending
Not attending
Maybe attending
Supporters
1 supporter View All
Other Invites
Maybe attending
No 'Maybe attending' guests found
Not Responded
No 'Not Responded' guests found
Not Attending
No 'Not Attending' guests found
 
 
 
Business Directory Listing
 
 
 
The South African Dating site!
Looking for:

men women
Between: and

From: