Options
Author

OUDVoëLs & GIWWE - JAARLIKSE SAAMTREK / REUNIE

Category: Reunion


Date/Time of event: 25 September 2009 at 4:00 am until 28 September 2009 at 8:00 am


Posted by: Morné Deelman


Date posted: 9 May 2009


South Cape Teachers College (onderwys Kollege Suid Kaapland (oksk))

Venue: Paarl / Wellington



AAN AL DIE GEëRDE VOëLS : Ons nooi u graag na ons jaarlikse saamtrek van Oudvoëls en giwwe, wat plaasvind vanaf 25 September 2009 te Paarl / Wellington. Soos reeds aan u bekend, moet besprekings vroeg gedoen word om logistieke probleme die hoof te bied. U word vriendelik versoek om die inhoud van hierdie omsendbrief onder ander Voëls te versprei. Koste Beloop : R550,00 per persoon Bankbesonderhede : ABSA Rekeningnommer : 920 9907 157 Bankkode : 632 005 Skryf u naam by verwysing en faks depositostrokie na : 021-8627342 of na 021- 8627955 vir aandag : Mnr.P.Du Plessis. Vir meer besonderhede of navrae : Kontak gerus Oudvoël Jorrie Jordaan Paarl 7646 Tel 021 - 8627955 Selno. 082 768 4386



 
Confirmed Guests
Leave a Comment
Please fill your comments below

characters left 2000
Comments



Loading...



Your RSVP
Attending
Not attending
Maybe attending
Supporters
No Supporters found
Other Invites
Maybe attending
No 'Maybe attending' guests found
Not Responded
No 'Not Responded' guests found
Not Attending
No 'Not Attending' guests found
 
 
 
Business Directory Listing
 
 
 
The South African Dating site!
Looking for:

men women
Between: and

From: