Options
Author

Schoonspruit Matrix 89 Reunion

Category: Reunion


Date/Time of event: 14 August 2009 at 6:00 pm until 15 August 2009 at 12:00 pm


Posted by: Gert Swanepoel


Date posted: 16 April 2009


Hoërskool Schoonspruit

Venue: Schoonspruit Hoërskool



Die Re-Unie sal plaasvind op Vrydag 14 Augustus 2009 as deel van die jaarliks Doel Lyn Makietie By Shoonspruit Hoërskool. Die kaartjies beloop sowat R200 per paar volgens Lourens, maar ons sal bevestiging kry en ek sal dit hier op die website sit sodra ek meer inligting het. Dan beplan ons ook om Saterdag 'n bring-en-braai of 'n skaap braai te hou in die skool lapa. Pos asseblief julle voorstelle hier op die site en laat weet so veel as moontlik. Ons beplan om 'n groot PARTY te hou! Groete Gert Swanepoel



 
Confirmed Guests
Leave a Comment
Please fill your comments below

characters left 2000
Comments



Loading...



Your RSVP
Attending
Not attending
Maybe attending
Supporters
No Supporters found
Other Invites
Maybe attending
No 'Maybe attending' guests found
Not Responded
No 'Not Responded' guests found
Not Attending
No 'Not Attending' guests found
 
 
 
Business Directory Listing
 
 
 
The South African Dating site!
Looking for:

men women
Between: and

From: