Reunie BVHS Matrieks 1990

Category: Reunion


Date/Time of event: 1 October 2009 at 10:00 am until 31 October 2009 at 11:00 pm


Posted by: Sarel Van Der Walt


Date posted: 20 October 2008


Voortrekker High

Hi almal. Ek reël nie die reunie nie ('n datum is in elkgeval nog nie bepaal nie), maar wil begin om 'n databasis saam te stel vir kommunikasie doeleindes met die oog op ons 20 jaar reunie in 2010. Stuur asb vir my soveel van die volgende besonderhede wat jy kan na spvdw@absamail.co.za : Noemnaam, Van, Nooiensvan, Bynaam (as jy een gehad het op skool, nie die een wat jy nou het nie!), Geboortedatum, Dorp/stad waar jy nou bly, Huistelefoon, Selfoon, E-pos. GEE HIERDIE BOODSKAP DEUR AAN ALMAL WAT SAAM MET ONS IN MATRIEK WAS, ASB! Groete, Sarel vd Walt



 
Confirmed Guests
Leave a Comment
Please fill your comments below

characters left 2000
Comments



Loading...



Your RSVP
Attending
Not attending
Maybe attending
Supporters
1 supporter View All
Other Invites
Maybe attending
1 might attend View All
Not Responded
No 'Not Responded' guests found
Not Attending
No 'Not Attending' guests found
 
 
 
Business Directory Listing
 
 
 
The South African Dating site!
Looking for:

men women
Between: and

From: