NASSAU GESKIEDENIS 1934 - 1977

Category: Reunion


Date/Time of event: 31 December 2008 at 12:00 pm until 14 January 2009 at 12:00 pm


Posted by: Johannes Van Breda


Date posted: 31 January 2008


Hoërskool Nassau

Ek is Johannes van Breda van Brackenfell, Kaapstad. Ek was in Nassau van Sub. A tot Matriek (1950 tot 1960). Ek is tans besig met die saamstel van ‘n geskiedenis van die NASSAU skole. Ek benodig dringend inligting oor skoolhoofde, onderwysers, klaslyste, datums van gebeure ens. Aangesien die meeste oud-Nassauers nou al middeljarig of senior burgers is en wyd verspreid oor die aardbol is, kom ons gebruik die moderne tegnologie en reël ‘n elektroniese reünie op die internet wat die heel jaar kan duur as dit moet. Hoërskool Nassau sou hierdie jaar 70 jaar oud gewees het indien dit nog bestaan het. Nog ‘n mylpaal verlede Desember was die feit dat Hoërskool Nassau 30 jaar gelede sy deure vir die laaste keer gesluit het. Volgende jaar sal dit 75 jaar wees sedert die stigting van NASSAU. Die onvoltooide geskiedenis van Nassau is te sien op my Google Groupsite. http://groups.google.com/group/nassau-skool Laai inligting daar af en hou reünie of skryf aan my as julle inligting het cjvanbreda@gmail.com Vriendelike Nassaugroete, Johannes van Breda



 
Confirmed Guests
Leave a Comment
Please fill your comments below

characters left 2000
Comments



Loading...



Your RSVP
Attending
Not attending
Maybe attending
Supporters
No Supporters found
Other Invites
Maybe attending
No 'Maybe attending' guests found
Not Responded
No 'Not Responded' guests found
Not Attending
No 'Not Attending' guests found
 
 
 
Business Directory Listing
 
 
 
The South African Dating site!
Looking for:

men women
Between: and

From: