Options
Author

Matrix 1999 reunie

Category: Reunion


Date/Time of event: 22 August 2009 at 7:00 pm until 23 August 2009 at 2:00 am


Posted by: Jaco Brill


Date posted: 5 July 2009


Monument Park

Venue: Monument Park



Die tyd is 7uur vir half 8, maar julle kan die middag al kom, Monument Park het 'n tuis interskole. Bring asb eie glase en drinkgoed, wat jy ookal sou wou drink. Ete word voorsien in die vorm van 'n spitbraai. 'n DJ gan musiek maak, as mense sou wou dans. Ons moet teen 31 Julie weet wie kom, en die geld moet dan ook reeds al betaal wees. Die koste is R100 per persoon. Daar was ook gevra of you partnet mag saamkom, en ja, obviously. Vir enige ander vrae, kontak my op FB, email of bel my. En asb, laat weet almal wat julle ken, want baie is nie op FB nie. Betalings kan sommer by my gemaak word. Bank details : FNB cheque rekening, rek. nr. 620 145 43690 , tak kode 200610. Gebruik jou naam en van as refferance. Ons het die geld so gou moontlik nodig, om solank deposito te kan betaal an die mense wat die kos gan maak. Thanx! Sien julle daar! P.S. gee my ook 'n lys deur van songs wat julle gan wil hoor daar, songs wat ons in daai dae geluister en van gehou het



 
Confirmed Guests
Leave a Comment
Please fill your comments below

characters left 2000
Comments



Loading...



Your RSVP
Attending
Not attending
Maybe attending
Supporters
No Supporters found
Other Invites
Maybe attending
No 'Maybe attending' guests found
Not Responded
No 'Not Responded' guests found
Not Attending
No 'Not Attending' guests found
 
 
 
Business Directory Listing
 
 
 
The South African Dating site!
Looking for:

men women
Between: and

From: