Options
Author

LAERSKOOL CHRISTIAAN BEYERS - Klas van '84 reunie (25 Jaar2009)

Category: Reunion


Date/Time of event: 29 August 2009 at 11:00 am until 29 August 2009 at 8:00 pm


Posted by: Liezel Wilson


Date posted: 21 July 2009


Christiaan Beyers

Venue: Die Rivierfront



Hello Almal, Soos meeste van julle seker al gehoor het, ons hou 'n 25 jaar reunie vir die klas van 1984. Ons wil julle almal hartlik uitnooi om hierdie dag saam met "OU" vriende te kom geniet. Bring asb julle kinders saam, ons het vir hulle ook voorberei. Datum: Saterdag 29 Augustus 2009. Tyd: 11:00 vm tot ? Die funksie sal gehou word by "Die Rivierfront" net buite Pretoria. Daar is groot grasperke vir die kinders om op te baljaar en ons gaan ook n' springkasteel reel vir die jonger kinders. Daar is baie koelte bome om onder te kuier asook n' lekker groot lapa. Daar is ook n' swembad (kyk maar hoe lyk die weer) Kostes beloop R110.00 per volwasene en R 40.00 per kind onder 12 jaar. Die kostes dek die "venue" asook die ete. Tafels en stoele, tafeldoeke en eetgerei ingesluit. Die bankbesonderhede is as volg: First National Bank Savings account: 62218665620 Tak: Lynwood Elkeen moet asb die verwysing soos volg maak: CB (vir Christiaan Beyers) Gevolg deur jou naam en kontaknr bv: CB_Andre Brooks. 0835607500 Die CB is belangrik om betalings van ander te onderskei aangesien die rekening ook vir tek se reunie gebruik word. Ons wil graag alle gelde inbetaal he op 31 Julie 2009. As julle enige verdere navrae of kontaknommers het van nog ou Christiaan Beyer leerlinge kontak my asb op die volgende nommers. Andre Brooks 083 560 7500 Of los boodskap op Facebook vir Liezel Wilson of Andre Brooks Vir julle wat dalk die aand of naweek langs die rivier wil kamp, julle kan gerus vir Christa bel by die rivierfront en self julle kampeer-reëlings met haar reël. Kontak haar by: Christa 082 440 2801 E-mail rivierfront@vodamail.co.za Faks 0866550933



 
Confirmed Guests
Leave a Comment
Please fill your comments below

characters left 2000
Comments



Loading...



Your RSVP
Attending
Not attending
Maybe attending
Supporters
No Supporters found
Other Invites
Maybe attending
No 'Maybe attending' guests found
Not Responded
No 'Not Responded' guests found
Not Attending
No 'Not Attending' guests found
 
 
 
Business Directory Listing
 
 
 
The South African Dating site!
Looking for:

men women
Between: and

From: