Kwarteeu 1985 matrikulante Elsburg

Category: Reunion


Date/Time of event: 18 July 2010 at 1:00 pm until 19 July 2010 at 4:00 am


Posted by: Jaco Engelbrecht


Date posted: 18 July 2009


high school

Venue: Hoerskool Elsburg (Tentatief)



Diemaal Ankerkruis het eke maandag deur die saal gegalm. Laat van julle hoor van oral oor en ook laat weet wie julle nog kontak het en wie julle vriende en vriendinne was. Almal wat in matriek was in 1985 kontak die organiseerder hier en ook op facebook.(Groepnaam:Elsburg 1985 Reunie 25 Jaar Kwarteeu 2010) Hoerskool Elsburg TEL 011 383 2029 011 383 2030 finansies@hselsburg.co.za Hoof: Mev Marcus Onderhoof: Mev Meijer Stuur eposse na facebook en jenge67@gmail.com. Die skool is ingelig oor die reunie. 'n Denkbeeldige datum is gekies vir volgende jaar maar sal eers bevestig word vroeg volgende jaar wanneer meer mense opgespoor is. Elsburg Groete uit Zambia Jaco Engelbrecht



 
Confirmed Guests
Leave a Comment
Please fill your comments below

characters left 2000
Comments



Loading...



Your RSVP
Attending
Not attending
Maybe attending
Supporters
No Supporters found
Other Invites
Maybe attending
No 'Maybe attending' guests found
Not Responded
No 'Not Responded' guests found
Not Attending
1 not attending View All
 
 
 
Business Directory Listing
 
 
 
The South African Dating site!
Looking for:

men women
Between: and

From: