Options
Author

Hoërskool Hoogenhout 1999 Matriek Reünie

Category: Reunion


Date/Time of event: 7 March 2009 at 2:00 pm until 7 March 2009 at 11:59 pm


Posted by: Lafras Moolman


Date posted: 19 January 2009


Bethal, ZA

Venue: Hoërskool Hoogenhout Hotelskool



Dis al 10 jaar sedert matriek en ons wil graag reunie hou. Die datum is 7 Maart 2009 by Hoerskool Hoogenhout se hotelskool. Die koste daaraan verbonde is R130.00 per persoon. Laat weet asb of jy belangstel, dan kan ek verdere besonderhede vir jou deurstuur. Ek het my bes probeer om so veel as moontlik van ons klasmaats op te spoor, maar daar is baie wat ek nie in die hande kon kry nie. As jy van enige iemand weet wat saam met ons was, vra hulle om my te kontak by 0828505842 of charler@vodamail.co.za Hoop om julle almal daar te sien. Charle



 
Confirmed Guests
Leave a Comment
Please fill your comments below

characters left 2000
Comments



Loading...



Your RSVP
Attending
Not attending
Maybe attending
Supporters
No Supporters found
Other Invites
Maybe attending
No 'Maybe attending' guests found
Not Responded
No 'Not Responded' guests found
Not Attending
No 'Not Attending' guests found
 
 
 
Business Directory Listing
 
 
 
The South African Dating site!
Looking for:

men women
Between: and

From: