Options
Author

Goudrif klas van '77 reunie

Category: Reunion


Date/Time of event: 16 August 2009 at 12:00 pm until 16 August 2009 at 5:00 pm


Posted by: Gerhard Stimie


Date posted: 12 July 2009


Hoërskool Goudrif

Venue: Voortrekker monument restaurant - Pretoria



Om saam te val met die skool se 50 jarige reunie het ons n bymekaarkoms gereel spesifiek vir die '77 matrieks. Kontak my per email by gstimie@mweb.co.za vir meer details. Ons is reeds so 25 ouens wat gaan saamtrek.. Ons soek soveel moontlik van ons maters daar.. As jy nie van daardie jaar is nie, maar enige kontak het met iemand van die 1977 groep, sal ek bly wees as jy hierdie boodskap kan oordra. Groete. Gerhard Stimie



 
Confirmed Guests
Leave a Comment
Please fill your comments below

characters left 2000
Comments



Loading...



Your RSVP
Attending
Not attending
Maybe attending
Supporters
No Supporters found
Other Invites
Maybe attending
No 'Maybe attending' guests found
Not Responded
No 'Not Responded' guests found
Not Attending
No 'Not Attending' guests found
 
 
 
Business Directory Listing
 
 
 
The South African Dating site!
Looking for:

men women
Between: and

From: