Options
Author

Delmas Klas van 1989

Category: Reunion


Date/Time of event: 11 September 2009 at 2:00 pm until 11 September 2009 at 9:00 pm


Posted by: Barry Kemp


Date posted: 5 April 2009


Hoërskool Delmas

Venue: Bydi Bos in Donkerhoek



Jul word uitgenooi na ons 20jaar skool reunie. Daar gaan lekker informeel gekuier word by: Bydi Bos met ‘n heerlike skaap op die spit en vele meer. Jul is baie welkom om jul kind(ers) saam te bring. Dit sal vreeslik lekker wees om jul almal te sien. Datum: 12 September 2009 Tyd: vanaf 14h00 Plek: Bydi Bos in Donkerhoek, slegs 10min se ry vanaf Hans Strijdomrylaan - Pretoria Oos (padkaart aangeheg) L,GPRS S 25 47.443’ E 28 27.883’ Koste: Volwassene R190 per persoon Kind bo 10jr R175 Kind3-10jr R95 Kind 0-3jr R20 Rsvp: ASAP - 30 April ’09 met aantal volwassenes & kinders! Inbetaling ten volle betaalbaar in FNB: HH de Kock tak kode: 252045, tjek rek 62091654890 teen 30 Mei. Dui asb verwysing met voorletters en van op inbetaling. 12 September se beplanning soos volg: Arriveer vanaf 14hoo met eie drinkgoed (geen kontant kroeg beskikbaar nie) en peuselhappies. Vanaf 17h00 word brood en patee uitgesit. Spit met bygeregte word 18h30 bedien. Daarna heerlik nageregte. Tee en koffie is heel tyd beskikbaar. Vriendelike groete: Lienkie de Kock – lienkiedekock@vodamail.co.za sel: 0739085805 en Marianna Roome- sel 0823278931.



 
Confirmed Guests
Leave a Comment
Please fill your comments below

characters left 2000
Comments



Loading...



Your RSVP
Attending
Not attending
Maybe attending
Supporters
No Supporters found
Other Invites
Maybe attending
No 'Maybe attending' guests found
Not Responded
No 'Not Responded' guests found
Not Attending
No 'Not Attending' guests found
 
 
 
Business Directory Listing
 
 
 
The South African Dating site!
Looking for:

men women
Between: and

From: