'89 Silvies reunie

Category: Reunion


Date/Time of event: 21 March 2009 at 9:00 am until 21 March 2009 at 12:00 pm


Posted by: Dalize Van Heerden


Date posted: 23 October 2008


Hoërskool Silverton

Venue: Skool saal



Hier is meer inligting rakende die 20-jaar reünie: Datum: 21 Maart 2009 Ons beplan die volgende: Laat-oggend: Piekniek saam met gades/metgeselle en kinders by die Pretoria Botaniese Tuine. Elke gesin is verantwoordelik vir hulle eie mandjie (eet –en drinkgoed).’n Goeie geleentheid om die ys te breek vir later die aand. Aand: Bufet-ete met “sokkie” by die skool self wat dan slegs volwassenes is. Kos sal deur spyseniers gedoen word, maar omdat die skool nie ‘n dranklisensie het nie, sal elkeen sy eie drinkgoed moet saambring in plaas daarvan dat ‘n kontantkroeg beskikbaar is. Dress-code: Casual. Ons beplan om ‘n presentation te maak met foto’s van “daai” tyd… Dit sal wonderlik wees as jy foto’s het wat hierby ingesluit kan word. Stuur dit asb. aan na hierdie e-mail adres: silvies89@gmail.com Indien daar iemand is wat oorlede is waarvan jy weet, wil jy nie ook net vir ons daarvan laat weet nie? Persoonlik is ons bewus van Willem Visser en Linda Fourie. Die reëlingskomitee wil graag ‘n geleentheid van lekker kuier skep. Daarom sal ons dit verwelkom as julle ons sal laat weet as julle gladnie met bogenoemde voorstel kan “saamleef” nie. As daar van julle is wat regtig ‘n probleem met julle kinders se versorging het vir die aand, laat ons asseblief ook weet. Ons wil nie hê dat jy daaroor nie kan kom nie. Ons maak ‘n plan! Die skool as venue het ons teen ‘n baie billike prys gekry en die ander praktiese voordele spreek eintlik vanself.



 
Confirmed Guests
Leave a Comment
Please fill your comments below

characters left 2000
Comments



Loading...



Your RSVP
Attending
Not attending
Maybe attending
Supporters
No Supporters found
Other Invites
Maybe attending
No 'Maybe attending' guests found
Not Responded
No 'Not Responded' guests found
Not Attending
No 'Not Attending' guests found
 
 
 
Business Directory Listing
 
 
 
The South African Dating site!
Looking for:

men women
Between: and

From: