Options
Author

1978 Lichtenburg Hoerskool

Category: Reunion


Date/Time of event: 5 September 2009 at 11:00 am until 5 September 2009 at 1:00 pm


Posted by: Stefan Snyders


Date posted: 28 June 2009


Lichtenburg Hoërskool

Venue: Lichtenburg



1978 matriek reunie! Saterdag, 5 September 2009 Waar: Op die skool terrein. Wat: Elkeen moet sy eie drank en eetgoed verskaf. Die van julle wat die terrein en lokaal ken moet asb laat weet of mens stoele en tafels moet kry, musiek en is die braaigeriewe voldoende? ek is seker als is geskik, en as ek die geleentheid kry sal ek self gaan kyk. Ons het genoeg tyd om soveel as moontlik mense te laat weet, laat die boodskap versprei en ek wag vir terugvoering en hoop almal maak n spesiale poging om dit by te woon! Groete Elma elma@wizz.co.za 082 562 5160 011 678 0864



 
Confirmed Guests
Leave a Comment
Please fill your comments below

characters left 2000
Comments



Loading...



Your RSVP
Attending
Not attending
Maybe attending
Supporters
No Supporters found
Other Invites
Maybe attending
1 might attend View All
Not Responded
No 'Not Responded' guests found
Not Attending
No 'Not Attending' guests found
 
 
 
Business Directory Listing
 
 
 
The South African Dating site!
Looking for:

men women
Between: and

From: